Phase One Training

User Avatar

Finansiële Geletterdheid Mini-Kursus

10 weeks
All levels
1 lesson
0 quizzes
1 student

Welkom by die minikursus oor finansiële geletterdheid.

Geletterdheid word gedefinieer as die lees- en skryfkennis, of algemene kennis oor ‘n spesifieke onderwerp.

Die hoofdoel van hierdie kursus is om leerders die kennis en vaardighede te gee om hul in staat te stel om meer ingeligte besluite oor hul finansies te neem.

Enigiemand kan finansieël meer verantwoordelik wees en soms kom dit daarop neer dat jy bewus raak van jou onbewuste gewoontes en ‘n doelbewuste poging dan aanwend om dit te verander.

Hierdie aanbieding van 15 minute bied baie inligting en vaardighede aan wat jou lewe sal verander.  Almal, jonk en oud, werksaam en werkloos, gekwalifiseerd en ongekwalifiseerd, sal daarby baat vind.

 

 

Leave a Reply

×
×

Cart

Main Content